Happy Children Playing

Skryf jou kind in

Ons Personeel

Kundige opvoeders toegewy aan u kind se ontwikkeling

Seekoeiklas Teacher

Tammy-Jean Rossouw

Hoof & Eienaar

Leeutjieklas Juffrou

  • Verjaarsdag: 14 Januarie
  • Talent: Kitaar speel, sing en verf
  • Gunstelinge:

  • Sweeties: Jelly Sweetjies
  • Koeldrank: Tropica
  • Kos: Pasta
  • Vakansie: See
  • Kleur: Pastel Kleure
  • Dier: Leeu
Dinosourusklas Teacher

Stacey Maarman

Leeutjieklas Assisstent

  • Verjaarsdag: 8 Januarie
  • Talent: Kreatiwiteit
  • Gunstelinge:

  • Sweeties: Maynards
  • Koeldrank: Coke
  • Kos: Take aways en vleis
  • Vakansie: See
  • Kleur: Pienk
  • Dier: Kameelperd
Seekoeiklas Teacher

Lizette Roodt

Onderhoof

Seekoeiklas Juffrou

  • Verjaarsdag: 26 Julie
  • Talent: Gawe om met kinders te werk
  • Gunstelinge:

  • Sweeties: Nougat/Jellies
  • Koeldrank: Coke
  • Kos: Pasta
  • Vakansie: See
  • Kleur: Pers
  • Dier: Hond
Dinosourusklas Teacher

Adora Mofokeng

Seekoeiklas Assisstent

  • Verjaarsdag: 20 Junie
  • Talent: Bordspeletjies
  • Gunstelinge:

  • Sweeties: Cinnamon Rolls
  • Koeldrank: Gaskoeldrank
  • Kos: Hamburger
  • Vakansie: Kaapstad
  • Kleur: Swart
  • Dier: Seepertjie
Seekoeiklas Teacher

Madelein J.V. Vuren

Kameelperdklas Juffrou

  • Verjaarsdag: 6 Januarie
  • Talent: Sing
  • Gunstelinge:

  • Sweeties: Rolo Choc
  • Koeldrank: Cream Soda
  • Kos: Chicken ala king
  • Vakansie: Kaap
  • Kleur: Pienk
  • Dier: Kameelperd
Dinosourusklas Teacher

Debra Bouwer

Kameelperdklas Assisstent

  • Verjaarsdag: 5 November
  • Talent: Netbal speel
  • Gunstelinge:

  • Sweeties: Wine Gums
  • Koeldrank: Coke
  • Kos: Pizza
  • Vakansie: By die huis
  • Kleur: Pers
  • Dier: Hond
Dinosourusklas Teacher

Denise Stoltz

Dinosourusklas Juffrou

  • Verjaarsdag: 25 Junie
  • Talent: Roei
  • Gunstelinge:

  • Sweeties: Koekies
  • Koeldrank: Fanta Pineapple
  • Kos: Pasta
  • Vakansie: See
  • Kleur: Groen
  • Dier: Skaap
Dinosourusklas Teacher

Vevee Gotlolo

Dinosourklas Assisstent

  • Verjaarsdag: 16 April
  • Talent: Praat en Dans
  • Gunstelinge:

  • Sweeties: Suur Sweeties
  • Koeldrank: Fanta Orange
  • Kos: Pizza
  • Vakansie: By die huis
  • Kleur: Groen
  • Dier: Hoender
Kameelperdklas Teacher

Lextonia Vos

Bytjieklas Assisstent

  • Verjaarsdag: 15 Julie
  • Talent: Praat en Netbal
  • Gunstelinge:

  • Sweeties: Toffies
  • Koeldrank: Sprite
  • Kos: Chicken Licken
  • Vakansie: Woelwaters
  • Kleur: Blou
  • Dier: Hondjie
Kameelperdklas Teacher

Miems Du Toit

Naskool Juffrou

  • Verjaarsdag: 9 Augustus
  • Talent: Naaldwerk en Kos Maak/Bak
  • Gunstelinge:

  • Sweeties: Gummies
  • Koeldrank: Ice tea
  • Kos: Wraps
  • Vakansie: See
  • Kleur: Rooi
  • Dier: Hoender
Kameelperdklas Teacher

Moya Kruger

Naskool Assisstent

  • Verjaarsdag: 30 Augustus
  • Talent: Sing en Verf
  • Gunstelinge:

  • Sweeties: Sjokolade
  • Koeldrank: Powerade
  • Kos: Skaap Tjoppie
  • Vakansie: See
  • Kleur: Olyf Groen
  • Dier: Otter
Kameelperdklas Teacher

Lizzy Nhlapo

Assisstent

  • Verjaarsdag: 31 Maart
  • Talent: Kook
  • Gunstelinge:

  • Sweeties: Jelly Tots
  • Koeldrank: Coke
  • Kos: Hoender en Rys
  • Vakansie: See
  • Kleur: Blou
  • Dier: Hond
Kameelperdklas Teacher

Gloria Thulo

Kok / Assisstent

  • Verjaarsdag: 5 Oktober
  • Talent: Kos Maak / Tuin Maak
  • Gunstelinge:

  • Sweeties: Smartjies
  • Koeldrank: Guava Sap
  • Kos: Vis en Rys
  • Vakansie: Tropiese Eiland
  • Kleur: Baba Blou
  • Dier: Papegaai
Dinosourusklas Teacher

Mpho Matlaletsa

Tuinier

  • Verjaarsdag: 30 Desember
  • Talent: Sokker Speel
  • Gunstelinge:

  • Sweeties: Marshmallows
  • Koeldrank: Coke
  • Kos: Pap en Vleis
  • Vakansie: By die Huis
  • Kleur: Wit
  • Dier: Koei
Dinosourusklas Teacher

Rosè Tucker

Aflos Juffrou / Persoonlike Assisstent

  • Verjaarsdag: 29 Junie
  • Talent: Verf
  • Gunstelinge:

  • Sweeties: Sjokolade
  • Koeldrank: Druiwe Sap
  • Kos: Alfredo
  • Vakansie: See
  • Kleur: Pienk
  • Dier: Kameelperd

Hoekom Blikoortjies Kies?

Koesterende omgewing

'n Veilige, liefdevolle ruimte waar kinders gewaardeerd en ondersteun voel

Gekwalifiseerde Onderwysers

Ervare opvoeders passievol oor vroeë kinderontwikkeling

Kreatiewe leer

Praktiese aktiwiteite wat verbeelding en nuuskierigheid prikkel

Klein klasgroottes

Individuele aandag vir elke kind se unieke behoeftes